)

Hoërskool Robertson hou Geesweek vir 2020 Matrieks

Hoërskool Robertson het die week van 24 Augustus – 28 Augustus ‘n geesweek gehou vir die matrieks 2020.

Hierdie week het die matrieks se gemoedere gelig. Daar was elke dag ‘n tema waar volgens die matrieks moes aantrek. Daar was elke eerste pouse sekere aktiwiteite wat gedoen was.

Dinsdag – Enige kleur sokkies. Pouse het hulle kruiwae resies gehou. Tot die onderwysers het deelgeneem. Mnr Warnich het homself gate uit geniet.

Dag 2

Woensdag – Enige sport drag n sweetpak van Hoërskool Robertson met paar sport aktiwiteite.

Dag 3

Donderdag – Sportdrag en het die Jerusalema Challenge dans gedoen.

Dag 4

Vrydag – Civvie dag – Elke matriek leerder het hulle handafdruk gesit op ‘n groot canvas.

Dag 5

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal