)

Hoërskool Langenhoven matrieks voer onderhoud

Agter vlnr: Angelo Bergh, Hanru Brits en Miquel D’Emiljo.
Voor vlnr: Bianca Lombaard en Anouska Fouché.
Op Maandag, 24 Augustus 2020, het vyf van Hoërskool Langenhoven van Riversdal se matrieks ‘n onderhoud saam met Paul Roux de Ville, van PRDV Productions, d.m.v. Zoom, bygewoon.
Die onderhoud het gehandel oor wat die impak van COVID-19 op die huidige matrieks en hulle matriekjaar het en hoe hulle die toekoms sien. Daar is ook gesels oor hoe die grendeltyd hulle gemoed beïnvloed het, en of dit enigsins hulle toekomsplanne in die wiele gery het. Die leerders se opinie oor die matriekafskeid wat moontlik nie meer gaan gebeur nie, was ook bespreek. Uittreksels van dié onderhoud word ook na die Chicago gebaseerde Ramon Hulett (eienaar van die produksiemaatskappy), gestuur.
Die skool wil graag vir Paul vir die geleentheid bedank.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal