Hoërskool Strand spog met Martin Theron wat onlangs deur WCA (Western Cape Aquatics) as lid van die Western Cape Provincial OWS (Open Water Swimming) vir die 2020/2021-groep gekies. Dit is ‘n mooi prestasie waarop die skool baie trots is.
Welgedaan Martin!