Sekretaressedag word elke jaar op 2 September gehou om dankie te sê vir die belangrike taak wat hulle vervul om die kantoorsake bymekaar te hou en die kantoor se las te verlig.
Hoërskool Robertson het hul dames ook bederf met ‘n geskenk op hierdie dag. Dankie vir alles wat julle vir die skool, elke Robbie en personeellid beteken. Ons waardeer julle!