Hoërskool Robertson het begin met ‘n volle 11 seuns en 13 dogters. Vandag, 91 jaar later, het die leerdergetalle tot 520 gegroei met ‘n aantal van 23 personeellede. Ons leuse, “Velle Est Posse” beteken, “Waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg.”

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.