)

Hoërskool Bultfontein se “eerlike engeltjies”

Hoërskool Bultfontein se Graad 10-12 leerders beeld “eerlike engeltjies” uit. Baie dankie aan almal wat deel was van die week se uitbeeld van ons waardes!

Hoërskool Bultfontein het sy ontstaan in die jaar 1881 gehad. Deur die jare het ons skool standvastig bly staan, maar ook met trots gegroei. Ons pragtige skool met sy klipsteengebou met moderne fasiliteite en moderne koshuis is ons dorp se trots.

Ons beskik oor puik sportgeriewe op die skoolterrein wat dit vir ons leerders toeganklik maak om sport op die sportveld te beoefen.

Die skoolwapen is in 1940 deur mnr. LCJ Pretorius, `n onderwyser van die skool, ontwerp. Mnr Pretorius se destydse verduidelikking en omskrywing van die wapen:

Die letterlike betekenis van die leuse “Carpe Diem” is “Pluk die dag”, of meer in die besonder: “Pluk die geleentheid van die dag”, of “Gryp die geleentheid aan die voorste haarlok!”

Die gevleuelde figuur op die gevleuelde wiel versinnebeeld dan ook die “Geleentheid” wat by ons verbysnel – en dit is die strewe om elke geleentheid – soos dit kom – te gryp en te benut.

Die brandende fakkel simboliseer die “Lig van kennis” wat deur onderrig uitgedra word.

Hoërskool Bultfontein se koshuis het `n huislike atmosfeer weg van jou huis, tog word streng dissipline gehandhaaf.

Toegewyde personeel doen toesig en sorg dat leerders die opvoeding ontvang waarvan ons almal droom.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal