)

Graad 10 en 11’s terug by Paul Roos Gimnasium

Graad 11 oriëntering

Die suksesvolle afhandeling van die akademiese jaar is vir Paul Roos ’n prioriteit.

Die matrieks het goed aangepas by die skool en het sopas hul toetsreeks voltooi.

Dit is met groot opwinding dat Paul Roos Gimnasium dan ook vandag sy Gr.10 & 11-leerlinge terug ontvang by die skool.

Spesiale reëlings is getref om die veiligheid van die leerders en onderwysers by die skool te verseker en getalle te beheer.

Die Grade is in twee verdeel volgens die alfabet en woon alternatiewe skooldae by ten einde te verseker dat sosiale distansiëring vereistes aan voldoen word. Vloei van leerders in die gange en interaksie tydens pouses word ook streng gereguleer.

‘n Spesiale Paul Roos-video is gemaak vir die terugverwelkoming van die leerders. “Dit is vir ons belangrik dat die leerders weet hul word gemis en dat die Paul Roos-gees altyd sal bly staan, hierdie video verwoord presies dit waarvoor die skool staan” – André van Staden, Rektor.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal