)

Paul Roos Gimnasium: Oppie Tong Af van ’n afstand

V.l.n.r: Jack Vlismas en Jo van Rooyen

Op 9 Mei het vyf Paul Roos leerders aan die eerste aanlyn Oppie Tong Af Redenaarskompetisie deelgeneem. Jack Vlismas en Niel Smit het voorbereide motiverende toesprake in die Engelse stroom (On the tip of the tongue) gelewer. Jack Vlismas (gr.10) se voorbereide toespraak: What we can learn from the trenches of World War One and Two het ‘n punt van 88% behaal. Niel Smit (gr.8) het ook ‘n voorbereide toespraak gelewer: Working in the Frontline en het ‘n punt van 86% behaal.
Aan die Afrikaanse kant het Willem Visagie (gr.9) se voorbereide toespraak: Die mensdom is satelliete sonder seine het ’n punt van 88% behaal. Jo van Rooyen (gr.9) het ’n onvoorbereide toespraak oor die onderwerp, “Elke mens het die reg om self te besluit of hy ingeperk wil word of nie. Ja/Nee.” puik benader en 82% behaal. Pellatt Smith (gr.10) het met sy voorbereide toespraak: “Daar is nie ‘n alternatief vir vleis nie.” ’n punt van 97% losgeslaan.
Jack Vlismas en Pellatt Smith het deurgedring na die finale rondte wat hopelik in Oktober in Gauteng sal plaasvind.

V.l.n.r: Neil Smit en Pellatt Smith
Become a Sponsor
  • Related Posts

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

    Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal