Worcester Gimnasium is geweldig trots op Simone Botha, graad 12 wat een van die Top 60-finaliste in die Nasionale Wiskundekompetisie vir hoërskole is. Simone het aan hierdie kompetisie gedurende die inperkingstyd deelgeneem. Sy is een van die 60 finaliste landswyd!!!
“Ons wens Sinone baie sterkte en voorspoed toe vir die finaal wat op 25 Julie 2020 plaasvind!”
Worcester Gymnasium is a co-educational multicultural dual-medium high school situated in the picturesque Breede River Valley in the Western Cape.