Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers bekend: Me T de Kock.
Gematrikuleer by: Hoërskool Verwoerdburg, Centurion, 1987
Verdere studies: PUK
Ek is die Life Coach by
Hoërskool PuntKultuur/Sport/Akademiese prestasies op skool en daarna: 1e Hokkiespan
My stokperdjies: Strand toe!! Goeie ‘series’ op tv, BRAAI saam vriende!
Speel klavier, skryf liedjies, ry motorfiets en geniet dit om te kamp.
Iets interessant omtrent myself:
1. Ek is ‘n gekwalifiseerde ‘Pageant’ Beoordelaar.
2. Ek was in 7 verskillende skole in my 12jr skoolloopbaan – ‘n mens KAN aanpas! ”
3. Pageants:
Mev. Klerksdorp (2007/2008)
Mrs Africa 2008: wen best dressed en Mrs Personality
Mrs United Nations: deelname 2008
Mrs Africa 2010: onder top 5
Mrs Garden Route 2013: 2nd princess
My boodskap aan Punt: Karakter word nie gevorm wanneer dit goed gaan nie! ‘Chaos develops character and Trust!’ Be still and know that I AM GOD!