)
Ligbron en EHS eerste seuns hokkiespanne meet kragte

Van Zyl Conradie in aksie tydens die Ligbron en EHS seuns hokkie liga wedstryd. Die seuns eerste hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërskool Ermelo het op Donderdag, 12…

EHS-seunshokkie begin liga

Left to right: Willie Harmse, Eben Broekman, Adriaan Olivier Op Donderdag, 12 Maart, het Hoërskool Ermelo se eerstespan seunshokkiespan hul eerste ligawedstryd gespeel. Die wedstryd het teen Ligbron Akademie vir Tegnologie plaasgevind.…

Errie se stem dra haar tot by Nasionale-uitdunne

Miceala Erasmus Miceala Erasmus, graad 12 leerder van Hoërskool Ermelo, het gedurende 2019 aan Talent Africa se streeksuitdunne deelgeneem met ‘n uitsonderlike sang-item. Die Erries is besonder trots op Miceala…

Errie-skuts is goed op dreef

Vlnr: Dehandri Morkel en Emma Stevens Die naweek van 6 tot 7 Maart het vyf van Hoërskool Ermelo se skuts aan die Interprovinsiale Skietkompetisie in Middelburg deelgeneem.  Dit was die…

Hoërskool Ermelo presteer by Mpumalanga-streekjeugskou

Vlnr: LJ Buys, ZJ Fourie, mnr. Harry Labuschagne en Amahle Nzimande Op 7 Maart het die Erries aan die tweede Mpumalanga Jeugskoukompetisie deelgeneem in Balfour. Drie leerders aan hierdie kampioenskap…

EHS-wintersport goed op dreef

Lana Herholdt (Foto’s verskaf) Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 7 Maart, in die Laeveld kragte gemeet teen Curro Nelspruit. EHS se spanne het uitsonderlik presteer in die hitte en ware…

EHS o/14A-netbalspan bedank borg

Die o/14A-netbalspan met me. Lynelle Grobler (afrigter) links agter, mnr. Jacques Potgieter in die middel agter en me.Catrien Potgieter regs agter. (Foto verskaf) Die o/14 A netbalspan van Hoërskool Ermelo…

Errie-Skourestaurant 2020: Reuseskip

Agter is me. Lindi Liversage en me. Diana Loots en voor me. Betsie Vermeulen en me. Gerda van Zyl wat die geselligheid van die Errie-restaurant geniet (Foto’s verskaf) Met me.…

Drie Ligbron Atlete opgeneem in Mpumalanga Atletiekspan

Vlnr: Buhle Mangane, Landulwazi Nkosi en Kwanele Nkambule (Foto’s verskaf). Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie se atlete is ná afloop van die Mpumalanga Atletiek-uitdunne wat op Saterdag, 7 Maart, in…

Ligbron seuns hokkiespanne skop liga af

Ligbron se o/16 seuns hokkiespan ná afloop van hulle eerste liga wedstryd teen Hoërskool Oosterland. Die eerste- en o/16 seuns-hokkiespanne van Ligbron Aademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Donderdag, 5…

EHS o/14-Hokkieseuns skop liga af met doele wat klap

Die o/14-seunshokkiespan van EHS saam met hul afrigter, mnr. Willem Romijn (links agter) Hoërskool Ermelo se o/14A-seunshokkiespan het op Donderdag, 5 Maart, hul eerste ligawedstryd teen Hoërskool Standerton gespeel. Die…

Ligbron en Jan Viljoen meet kragte in eerste Superreeks kragmeeting

Ligbron Akademie vir Tegnologien Ermelo, en Hoërskool Jan Viljoen, Randfontein, het op Saterdag, 29 Maart, kragte gemeet in die eerste Superreeks wedstryde van die Superreeks-liga. Die wedstryde het op Hoërskool…

Hoërskool Ermelo-ruiters in SA-top 50

Walter van der Walt in aksie (Foto verskaf) Walter van der Walt (graad 10 EHS-leerder) en Melissa Olivier (graad 8 EHS-leerder), word erken onder die top 50 Western Mounted ruiters…

Errie skitter tydens Horse of the Year-kampioenskap

Margha Greyling op haar perd, Branic Alley Cat en regs met die Wisseltrofee (Foto’s verskaf) Margha Greyling, graad 11 EHS-leerder, het vanaf 27 Feb tot 1 Maart deelgeneem aan die…

Errie-hokkie bedank ACSU

Die o/16A-dogtershokkiespan met mnr. Wally van der Walt van Acsu links voor en me. Lina Horn (afrigter) regs voor. (Foto verskaf) Die o/16A-hokkiedogters van Hoërskool Ermelo bedank mnr. Wally van…

Hoërskool Nelspruit neem afskeid van Meneer Hartman

Mnr Johan Hattingh en Kobus Hartman Meneer Kobus Hartman het aan die einde van die vierde kwartaal, 2019, die aanstelling as skoolhoof van Hoër Landbouskool Boland aanvaar. Die aankondiging het…

Liggie-ruiter een van die Top 50 ope ruiters in SA

Megan en haar perd, Scooby Doo Too Baie geluk aan Megan Lourens, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se ruiters. Megan en haar perd, Scooby Doo Too, is erken is…

Ligbron seuns hokkie eerstespan vaar goed tydens toernooi

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se seuns 1ste hokkiespan het Vrydag en Saterdag, 28 en 29 Februarie, aan ‘n hokkietoernooi deelgeneem wat by Hoërskool Voortrekker in Bethlehem aangebied was.  Verskeie…

Ligbron Landsdiens skop jaar af

Die Landsdiens-leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Woensdag, 19 Februarie, vir die eerste keer bymekaar gekom vir hulle eerste bymekaarkoms van die jaar.  Die leerders het meer …

Ligbron by TWK Interhoër Uitnodigigingsbyeenkoms 2020

Carla Niebuhr o/17 Die TWK Interhoër Uitnodigigingsbyeenkoms vir 2020 is Saterdag, 15 Februarie, op Hoërskool Rob Ferreira se velde in Witrivier aangebied. Die atlete moes in warm drukkende weersomstandighede kompeteer…

Voormalige Ligbron-hoof wen Nasionale Lewenslange Prestasie Toekenning

Mnr Dup van Rensburg Mnr. Dup van Rensburg, voormalige skoolhoof van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 15 Februarie, die uitstekende nuus ontvang dat hy die Nasionale Lewenslange Onderwys…

Ligbron Ruiters presteer by SAWMGA se Western Mounted Games

Megan Lourens op haar perd Scooby Doo Too Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie se ruiters, Megan Lourens, Liané Hattingh en Anina Slabbert het op Saterdag, 15 Februarie, aan die…

Ligbron Hokkie Direkteur gereed vir nuwe hoogtes

Ligbron Akademie vir Tegnologie,Ermelo, is baie trots om hul nuwe hokkie-direkteur, Anneline Labuschagne, te verwelkom.  Anneline sal verantwoordelik wees vir die algemene bestuur van Ligbron se hokkie, asook die Astrobaan.…

Ligbron hengelaar trek ‘n eerste plek uit die water

Agt leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 8 Februarie, aan ‘n skole-hengelkompetisie deelgeneem wat by Randall Ranch plaasgevind het. 64 Hengelaars het deelgeneem vanuit die onderskeie skole:…

Ligbron Akademie vir Tegnologie geniet Grease Valentynsbal

Die leerlinge van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het Donderdag, 13 Februarie, hul jaarlikse Valentynsbal geniet. Vanjaar se tema was Grease en die saal was pragtig volgens die tema versier.…

Liggies berei goed voor vir opkomende Interhoër Byeenkoms

Masibulele Mndebele o/17 Die aflos-spanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Woensdag, 5 Februarie aan ‘n aflosbyeenkoms deelgeneem wat by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier aangebied is. Verskeie…

Coke T20 reeks goeie voorbereiding vir Ligbron 1ste krieketspan

Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste krieketspan het op Woensdag, 5 Februarie, teen Hoërskool Middelburg te staan gekom in die tweede wedstryd van die COKE T20 reeks. Hoërskool Middelburg kolf…

Ligbron graad 8’s woeker met hul talente tydens Groentjieskonsert

Vanjaar het die groentjies en VLR-lede van Ligbron Akademie vir Tegnologie gesorg vir hope skaterlag oomblikke tydens die jaarlikse Groentjieskonsert wat op Woensdag en Donderdagaand, 5 en 6 Februarie, in…

Ligbron – Van Liggie-wurm na ware Liggie wees

Donderdagaand, 6 Februarie, was ‘n opwindende aand vir die Graad 8 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, toe hulle amptelik gedurende die Kers Aansteek Seremonie, as ware Liggies…

Liggies palm medaljes in by vriendskaplike atletiekbyeenkoms

Jacolien du Preez o16 atleet van Ligbron Die atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 1 Februarie, aan ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms deelgeneem wat by HTS Witbank plaasgevind het.…

Ses Liggies op hoofbestuur van die Hoëveld Jeugkoor

V.l.n.r.: Simeon Myburg, Megan Jones, Brandon Vienings, Laisha Naidoo, Christiaan Nel en Michelle van der Linde. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is voorwaar trots op die ses Liggies, Simeon Myburg,…

Ligbron 1ste Krieketspan skop Coke T20 reeks met ‘n wen af

Ligbron se eerste krieketspan nadat hulle hul eerste Coke T20 wedstryd teen Hoërskool Secunda met 3 paaltjies gewen het.  Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste krieketspan het op Woensdag, 29…

NHS se tuisbyeenkoms sorg vir kookwater-atletiek!

Rhode Nel (links) en Marco Capazorio (regs). Die jaarlikse tuisbyeenkoms wat Saterdag, 25 Januarie, deur Hoërskool Nelspruit aangebied is, sal vir seker nog lank in die waarderende toeskouers se geheue…

Hoërskool Nelspruit: Opwindende krieket lê voor vir afrigter en akademie

Foto links is Johan Rudolph en foto regs is hy saam met Xander Pitchers. Vyf jaar gelede het mnr. Johan Rudolph, of eerder ”coach” Jo, hom in die Laeveld kom tuismaak.…

2019 Liggie matrikulant presteer in Wiskunde

Renate Krause, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se 2019 matrikulante is aangewys as een van die Top Tien presteerders in Wiskunde in die Gert Sibande-streek.  Sy het 96% vir…

Ligbron bied Dup van Rensburg Uitnodigingsbyeenkoms aan

V,l.n.r:  Nicole Struwig  Zené Jonker en Kwanele Nkambule Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Saterdag, 25 Januarie, die tweede Dup van Rensburg Uitnodigingsbyeenkoms op Ligbron se gronde aangebied. Die dag…

Liggies sorg vir groot pret tydens jaarlikse Interhuisbyeenkoms

Die Victor en Victrix Ludorums vir die dag saam (v.l.n.r.): Kwanele Nkambule (Senior Victor Ludorum), Carla Niebuhr (Senior Victrix Ludorum), Elizmari Greyling (Junior Victrix Ludorum) en Anele Ngwenya (Junior Victor…

Oud-Nellies verwelkom saam met nuwe personeel

Agter: Mnr Leroux Jordaan Middel: Mnr Jacques Malan en Me Diana venter Voor: Mnr Willie Herb en Mnr Johan Pretorius Jaarliks word daar tradisioneel nuwe personeel by Hoërskool Nelspruit verwelkom.…

Oud-Liggie Elzani Botma staan vir niks terug nie

Oud-Liggie, Elzani Botma wat in 2014 by Ligbron Akademie vir Tegnologie gematrikuleer het, het vandat sy haar matriek met 8 onderskeidings geslaag het, nie terug gestaan vir enige iets nie. …

Ligbron Top 10 Akademiese Presteerders

Die top leerder van elke graad:  Isabel Ferns, (Graad 8), Atiyyah Jassat (Graad 9), Nadine Brelage (Graad 10) en Cristian Izquierdo Ortega (Graad 11). Die Top 10 Akademiese leerders van…

Ligbron word vereer tydens Gert Sibande Streek Prysuitdelingsfunksie

Me. Lenie van Zyl (Adjunkhoof Akademie) en mnr. Gerhard Brand (skoolhoof) met die pragtige glas trofee wat die Liggies ontvang het vir die skool se derde agtereenvolgend jaar se goeie…

Graad 8 Liggies voel reeds deel van die Ligbron blou golf

Die opgewonde 2020 Graad 8 groep wat vanjaar by Ligbron aangesluit het.  Die nuwe Graad 8 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het al op die eerste dag van…

Nuwe personeel sluit by die Ligbron-wenspan aan

V.l.n.r.: Christiaan van Greunen, Carinche Pretorius, Yolandi du Toit, Erika Brand, Annelize Nel, Marisca Stander, Gerhard Eberson en Saretha Ferns. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, verwelkom graag die volgende 8…

Mnr. Brand se Liggie word amptelik aangesteek

Mnr. Gerhard Brand, nuwe skoolhoof van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is op Woensdagoggend, 15 Januarie, op die Liggie-manier by die skool verwelkom. Leerders het ‘n erewag vanaf die voorportaal…

Ligbron vit Akademie Matriekklas van 2019 skitter!

Die lang gewag en naels kou is uiteindelik verby en Ligbron is besonders trots op die Graad 12’s van 2019 se uitslae. Met ‘n slaagsyfer van 98.6 % het Ligbron,…

Hoërskool Ermelo Matriek Eksamen-uitslae 2019

Die EHS is vanjaar, soos elke ander jaar, besonder trots op die matrikulante van 2019 se uitslae. Vyf leerders spog met onderskeidings in al hul vakke:  Daniel van der Merwe –…

Hoërskool Nelspruit Matriekuitslae 2019

V.l.n.r:  Mia Schmidt, Top Presteerders en Paul-Hendri van der Merwe.  NHS se matriekgroep van 2019 het gesorg vir ‘n mooi veertjie in die 2020 hoed! Hoërskool Nelspruit is aangewys as…

CVO Gromar se 2019 Matrieks behaal 100% Slaagsyfer

Agter vlnr: Ryan Botma, Marno Steyn, David Aucamp, Jandré Terblanché, WJ Kruger en Gustav Miessner. Voor vlnr: Anja de Klerk, Anzell Myburg, Tersia-Mari Eksteen, Almarie Genis (voogjuffrou) Elsje Smit, Marizaan Jooste…

Hoërskool Nelspruit leiers by ATKV-Jeugleiersimposium

Om ‘n goeie leier te wees, moet jy basiese kennis en leierskapsvaardighede hê en dit suksesvol toepas. Hierdie leierskapkamp word met trots aangebied deur die ATKV-Jeugleiersimposium te Buffelspoort. NHS se hoofleiers…