)

Ligbron hengelaar trek ‘n eerste plek uit die water

Agt leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 8 Februarie, aan ‘n skole-hengelkompetisie deelgeneem wat by Randall Ranch plaasgevind het. 64 Hengelaars het deelgeneem vanuit die onderskeie skole: Ligbron, Hoërskool Ermelo, Hoërskool Kriel, Hoërskool Balfour, Hoërskool Hoogenhout en Hoërskool Kanonkop. Een van die Liggie-hengelaars, Cathy Turner, het ‘n eerste plek in die dogters-afdeling behaal. Sy het ook ‘n algehele 3de plek uit al die hengelaars  verower.

Baie geluk en sterkte met die res van julle seisoen!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal