)

Ligbron Akademie vir Tegnologie geniet Grease Valentynsbal

Die leerlinge van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het Donderdag, 13 Februarie, hul jaarlikse Valentynsbal geniet.

Vanjaar se tema was Grease en die saal was pragtig volgens die tema versier. Die leerders het almal baie moeite met hulle uitrustings gedoen en dit het beslis gevoel of ons weer terug in die 50’s is.  Die leerders wat die aand bygewoon het, het hulself gate uit geniet en heerlik gedans totdat die laaste liedjie gespeel het. Baie dankie aan die graad 11 groep en voogde wat soveel moeite met hierdie spesiale aand gedoen het.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal