)

Liggies berei goed voor vir opkomende Interhoër Byeenkoms

Masibulele Mndebele o/17

Die aflos-spanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Woensdag, 5 Februarie aan ‘n aflosbyeenkoms deelgeneem wat by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier aangebied is. Verskeie hoërskole en laerskole se aflosspanne het aan hierdie byeenkoms deelgeneem. Die Liggies het die volgende prestasies opgelewer:

5 Eerste plekke, 16 tweede plekke, 9 derde plekke en 5 vierde plekke.

Op Saterdag, 8 Februarie, het Ligbron se atletiekspan aan die Puma Atletiekbyeenkoms deelgeneem wat by Hoërskool Nelspruit plaasgevind het.  Ligbron se atlete het baie goeie prestasies vir die dag opgelewer met goeie voorbereiding vir die Interhoër Byeenkoms wat op Saterdag, 15 Februarie, by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier aangebied sal word.

Ligbron het die volgende plekke behaal: 14 eerste plekke, 9 tweede plekke, 14 derde plekke, 11 vierde plekke en 8 vyfde plekke.  Baie geluk aan elke Liggie met julle besondere prestasies.  Mag julle die vrugte van julle harde werk tydens die Interhoër Byeenkoms afwerp.

Zené Jonker o/19
Juan-Paul Labuschagne o/16
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal