)

Ligbron Hokkie Direkteur gereed vir nuwe hoogtes

Ligbron Akademie vir Tegnologie,Ermelo, is baie trots om hul nuwe hokkie-direkteur, Anneline Labuschagne, te verwelkom.  Anneline sal verantwoordelik wees vir die algemene bestuur van Ligbron se hokkie, asook die Astrobaan.

Sy het ‘n ongelooflike kennis van hokkie en Ligbron weet dat sy ‘n groot aanwins vir die skool se hokkie sal wees. Anneline is al sedert 1996 by die AVS Bokkieweek betrokke waar sy verskeie spanne en SA Bokkie-hokkiespanne afgerig en georganiseer het. Sy was ook vir 5 jaar die hooforganiseerder van die Bokkieweek.

Anneline is al sedert 2011 betrokke by Ligbron se hokkie waar sy as skeidsregter vir menigte wedstryde opgetree het. Dit is vir Ligbron ‘n groot voorreg om ‘n hokkie ikoon in hul midde te verwelkom en hulle sien uit na die hoogtes waarheen sy Ligbron se hokkie gaan dryf.

Anneline is baie opgewonde oor die nuwe uitdaging en gesels graag oor hoe wonderlik dit vir haar is om haar grootste passie nou as ‘n werk te kan bedryf.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal