)

Ligbron Ruiters presteer by SAWMGA se Western Mounted Games

Megan Lourens op haar perd Scooby Doo Too

Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie se ruiters, Megan Lourens, LianĂ© Hattingh en Anina Slabbert het op Saterdag, 15 Februarie, aan die eerste kwalifiserende rondte van SAWMGA se Western Mounted Games vir die jaar deelgeneem.  Die kompetisie het by die Ermelo Skougronde plaasgevind. Megan Lourens en Scooby Doo Too het die vlak 5 HoĂ«rskole en vlak 3 Ope-afdelings gewen. Sy behaal ook die eerste plek in die Speedball en Figure 8 Flags-afdelings, en ‘n tweede plek vir Speed Barrels in die ope-afdeling. LianĂ© en haar perd Brigadier het op vlak 1 ‘n algehele vierde plek behaal, asook ‘n algehele 2 plek met Blue.  Sy het ook in die ope-afdeling ‘n algehele derde plek behaal. Anina het op hoĂ«rskole vlak 1 ’n algehele derde plek behaal en ook ‘n eerste plek vir speedball in die ope-afdeling.  Baie geluk aan al die Liggie ruiters met julle pragtige prestasies.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal