)

Errie-Skourestaurant 2020: Reuseskip

Agter is me. Lindi Liversage en me. Diana Loots en voor me. Betsie Vermeulen en me. Gerda van Zyl wat die geselligheid van die Errie-restaurant geniet

(Foto’s verskaf)

Met me. Elsa Matthee aan die stuur van die skip, was die Errie-restaurant van Ermelo Landboufees 2020 ā€˜n reuse sukses en hĆ©t die skip nie geseil nie!

In ā€˜n gesellige atmosfeer en met fantastiese kos kon die skougangers hulle honger en dors les by die hoogtepunt van Ermelo skou: die Errie-restaurant! HoĆ«rskool Ermelo se restaurant behaal ā€˜n eerste plek in die Arena-stalletjiesafdeling.

Dankie aan elke ouer, onderwyser, leerder en gas wat van diĆ© jaar se restaurant weer ā€˜n sukses gemaak het! EHS het groot dank vir elkeen se harde werk en lang ure wat met passie en ā€˜n glimag vir die Erries opgeoffer is! Dankie aan die gemeenskap vir die bydrae en ondersteuning.

Die grootste eer gaan aan ons Hemelse Vader wat die Erries met elke geleentheid seƫn!

Me. Marita Moolman en me. Elsa Matthee tussen deur die besige program
Errie-restaurant gereed vir gesellige kuiers!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal