)

Drie Ligbron Atlete opgeneem in Mpumalanga Atletiekspan

Vlnr: Buhle Mangane, Landulwazi Nkosi en Kwanele Nkambule

(Foto’s verskaf).

Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie se atlete is ná afloop van die Mpumalanga Atletiek-uitdunne wat op Saterdag, 7 Maart, in Secunda plaasgevind het, opgeneem in die Mpumalanga Atletiekspan.  Buhle Mangane (o/17) dring deur vir sy 110m hekkies item, Landulwazi Nkosi (o/15) dring deur vir sy driesprong item en Kwanele Nkambule dring deur vir sy 100m en 200m items.  Hierdie drie atlete sal Mpumalanga by die SA Atletiekbyeenkoms verteenwoordig, wat vanaf 18 tot 21 Maart in Germiston sal plaasvind.

Baie sterkte! Liggies weet julle sal die vrugte afwerp van julle harde werk!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal