)

Ligbron seuns hokkiespanne skop liga af

Ligbron se o/16 seuns hokkiespan ná afloop van hulle eerste liga wedstryd teen Hoërskool Oosterland.

Die eerste- en o/16 seuns-hokkiespanne van Ligbron Aademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Donderdag, 5 Maart, in hulle eerste ligawedstryde vir die seisoen deelgeneem.  Die Liggies het teen Hoërskool Oosterland van Secunda se spanne te staan gekom.  Die wedstryde was baie straf en beide Ligbron se spanne moes die knie voor hul opponente buig.  Die eerstespan het met 1-6 verloor en die o/16’s het met 0-2 verloor.  Die o/14- en eerstespan sal eerskomende Donderdag, 12 Maart, teen Hoërskool Ermelo op Ligbron se Astro hokkiebaan in die volgende ligawedstryde van die seisoen speel.

(Foto verskaf)

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal