)

Ligbron – Van Liggie-wurm na ware Liggie wees

Donderdagaand, 6 Februarie, was ‘n opwindende aand vir die Graad 8 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, toe hulle amptelik gedurende die Kers Aansteek Seremonie, as ware Liggies in die skool verwelkom is.  Elke Graad 8 se “liggie” is deur ‘n VLR-lid aangesteek as simbool dat hulle nou deel is van die Liggie-groep.  Aan die einde van hul Graad 12 jaar word hulle “liggies” weer gedoof wanneer hulle met die lig van die lewe die grootmenswêreld ingestuur word.  Hierdie is ‘n besondere spesiale geleentheid vir die Graad 8 leerders, sowel as hulle ouers.  Ligbron is trots op elke Graad 8 wat vanjaar by die skool aangesluit het en ons weet dat hulle Ligbron se naam altyd hoog sal hou, waar ook al hulle sou gaan.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal