)

Ligbron graad 8’s woeker met hul talente tydens Groentjieskonsert

Vanjaar het die groentjies en VLR-lede van Ligbron Akademie vir Tegnologie gesorg vir hope skaterlag oomblikke tydens die jaarlikse Groentjieskonsert wat op Woensdag en Donderdagaand, 5 en 6 Februarie, in die skoolsaal aangebied was. Vanjaar se VLR-groep het hulle besonders goed van hulle taak gekwyt met interessante onderwerpe soos High School Musical, Grease, Star Wars, Peter Pan, Mamma Mia en Camp Rock.  Ten spyte van min slaap en harde oefening was dit duidelik dat hierdie nuwe Graad 8 Liggies die groentjies konsert terdeë geniet het. Ligbron bedank graag elke Graad 8, VLR-lid, sowel as die ouers wat vanjaar se Groentjieskonsert bygewoon het.  Dankie vir julle elkeen se opofferinge gedurende hierdie laaste paar weke.  Julle het beslis die vrugte daarvan gepluk en ons as skool is met reg trots op julle.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal