)

Nuwe personeel sluit by die Ligbron-wenspan aan

V.l.n.r.: Christiaan van Greunen, Carinche Pretorius, Yolandi du Toit, Erika Brand, Annelize Nel, Marisca Stander, Gerhard Eberson en Saretha Ferns.

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, verwelkom graag die volgende 8 personeellede wat by die Ligbron-span aansluit. Dit is vir die Liggies ‘n groot eer en voorreg om sulke dinamiese onderwysers by die skool te verwelkom. Ligbron sien uit na ‘n wonderlike jaar saam met elkeen en hul wense is dat julle van krag tot krag saam met die span sal groei om elke leerders te help om hulle doelwitte te bereik. Die nuwe personeel wat by die Liggie personeelkorps aangesluit het is Christiaan van Greunen (Elektronika), Carinche Pretorius (Geografie), Yolandi du Toit (Boekwinkel), Erika Brand (Geografie), Annelize Nel (Wiskunde), Marisca Stander (Sportkantoor), Gerhard Eberson (Motor) en Saretha Ferns (Jeugwerker).

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal