)

Graad 8 Liggies voel reeds deel van die Ligbron blou golf

Die opgewonde 2020 Graad 8 groep wat vanjaar by Ligbron aangesluit het. 

Die nuwe Graad 8 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het al op die eerste dag van skool gesien hoe dinge by Ligbron werk.  Hulle is vriendelik verwelkom en het vinnig aanklank gevind by die egte Liggie-gees. Vinnig is nuwe maats aan mekaar voorgestel en het die VLR die graad 8’s betrek vir hulle rowwe, tog opwindende, program wat op hulle gewag het.  Ligbron is trots op elke nuwe Graad 8 leerder wat by hulle aangesluit het en sien uit om vir die volgende vyf jaar ‘n pad saam met elkeen te stap.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal