Die o/16A-dogtershokkiespan met mnr. Wally van der Walt van Acsu links voor en me. Lina Horn (afrigter) regs voor.
(Foto verskaf)
Die o/16A-hokkiedogters van Hoƫrskool Ermelo bedank mnr. Wally van der Walt van ACSU vir die borg van hul nuwe stoksakke.
Hierdie sakke sal met trots gedra word!