)

Errie skitter tydens Horse of the Year-kampioenskap

Margha Greyling op haar perd, Branic Alley Cat en regs met die Wisseltrofee

(Foto’s verskaf)

Margha Greyling, graad 11 EHS-leerder, het vanaf 27 Feb tot 1 Maart deelgeneem aan die Horse of the Year Kampioenskap by Kayalami.

Tydens hierdie skou word die ruiters beoordeel deur beoordelaars uit Engeland en Nederland.

Margha behaal die volgende plekke:

Sy word aangewys as Champion Open Warmblood Working Hunter Horse of the year en ontvang ā€˜n wisseltrofee vir diĆ© prestasie.
Margha word ook aangewys as Reserve Champion Junior Show Riding Horse of the year.
Sy behaal ā€˜n tweede plek in Open Warmblood Show Riding en ā€˜n derde plek in Warmblood geldings in hand, asook in Open Junior Show Hunter.

Baie geluk aan Margha. Dit is besonderse prestasies en die Erries is trots op jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal