)

Hoërskool Ermelo-ruiters in SA-top 50

Walter van der Walt in aksie

(Foto verskaf)

Walter van der Walt (graad 10 EHS-leerder) en Melissa Olivier (graad 8 EHS-leerder), word erken onder die top 50 Western Mounted ruiters in Suid-Afrika.

In Junie kry dié ruiters die geleentheid om aan die Elite-kompetisie deel te neem wat aangebied word by die Afridome in Parys. Hier neem net die beste ruiters in Suid-Afrika deel en kompeteer teen mekaar, asook teen internasionale ruiters.

Walter en Melissa is gekies vir die spesiale geleentheid na aanleiding van die Suid-Afrikaanse kampioenskap wat in Oktober 2019 plaasgevind het.

Baie geluk aan die twee leerders. Erries is besonder trots op albei en wens vir julle alle sterkte toe!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal