)

Errie se stem dra haar tot by Nasionale-uitdunne

Miceala Erasmus

Miceala Erasmus, graad 12 leerder van Hoërskool Ermelo, het gedurende 2019 aan Talent Africa se streeksuitdunne deelgeneem met ‘n uitsonderlike sang-item.

Die Erries is besonder trots op Miceala wat na aanleiding van dié uitdunne, gekies is om vanaf 18 tot 24 Maart deel te neem aan die Nasionale-uitdunne. Indien sy hier deurdring, is haar volgende kompetisie in Los Angeles!

Baie geluk, Miceala! EHS wens vir jou die beste toe en mag jou stem jou tot groot hoogtes lei.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal