)

Errie-skuts is goed op dreef

Vlnr: Dehandri Morkel en Emma Stevens

Die naweek van 6 tot 7 Maart het vyf van Hoërskool Ermelo se skuts aan die Interprovinsiale Skietkompetisie in Middelburg deelgeneem.  Dit was die eerste rondte proewe vir die Suid-Afrikaanse skolespan wat in Engeland gaan skiet.

Die Erries het baie goed geskiet en geëindig met die volgende tellings:

In die sporterklas behaal Renel Swanepoel 1319 (ewenaar haar pb),

Pieter de Beer 1308, Dehandri Morkel 1302 en Herentia van Zyl 1148 (pb).

In die pistoolklas skiet Emma Stevens 659 (pb). Emma eindig derde in die pistoolklas en

Dehandri tweede by die o/14-sporterklas.

Baie geluk aan elke Errie met die pragtige tellings. EHS is trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal