)

EHS-seunshokkie begin liga

Left to right: Willie Harmse, Eben Broekman, Adriaan Olivier

Op Donderdag, 12 Maart, het Hoërskool Ermelo se eerstespan seunshokkiespan hul eerste ligawedstryd gespeel. Die wedstryd het teen Ligbron Akademie vir Tegnologie plaasgevind.

Die Erries verloor ongelukkig die wedstryd met een doel teenoor twee met Eben Broekman wat die doel vir EHS aanteken.

Die seuns het goeie sportmansgees getoon en uitstaande hokkie gespeel!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal