)

Ligbron vit Akademie Matriekklas van 2019 skitter!

Die lang gewag en naels kou is uiteindelik verby en Ligbron is besonders trots op die Graad 12’s van 2019 se uitslae. Met ‘n slaagsyfer van 98.6 % het Ligbron, naas Ermelo Combined, die beste slaagsyfer in die Msukaligwa streek.

Die Liggies verwerf gesamentlik 147 onderskeidings en 131 B-simbole. 68% Van die leerders slaag ook met ‘n Baccalaureus vrystelling. Wiskunde en Wetenskap presteer soos gewoonlik uitstaande – 15 Liggies behaal hul onderskeiding in Wiskunde en 13 in Wetenskap.

Daar is ook vir die 16de agtereenvolgende jaar geen druipeling in Wiskunde nie.

Simone Stapelberg, Ligbron se hoofdogter, staan uit met haar 7 A’s en ‘n gemiddeld van 89.9 %. Afrikaans HT83 %, Eng FAL 86 %, Wiskunde 91 %, LO 94 %, Rekeningkunde 89 %, Lewenswetenskappe 92 %, Fisiese Wetenskap 94 % en Admaths 78 %.

Twee leerders, Renate Krause en Hloni Sibeko verwerf elk 6 onderskeidings.
Musa Dlamini, Boitu Mathabatha, Lian Fourie en Wian Roets verwerf 5 onderskeidings elk.
Aldo Myburgh, Petru Zeelie, Charl du Toit en Rizqah Tayob verwerf 4 onderskeidings elk.

The class of 2019 delivered!
Ligbron is proud to announce that we have the second highest pass rate in the Msukaligwa district ( 98.6 %)
The Liggies earned a total of 147 distinctions and a further 131 B symbols. Math and Science stood out with 15 and 13 distinctions respectively.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal