Netbal. Ligbron Akademie vir Tegnologie se o.14 A Netbalspan het na drie dae se klipharde netbal die provinsiale bronsmedaljes om...
Mpumalanga Netbal toernooi. Vanaf 15 tot 17 Junie het al vier van EHS se A-netbalspanne aan die Mpumalanga-toernooi in Nelspruit...
Gedagte vir die week. Christ’s Love for Us/ Gebed van Paulus vir die Efesiërs.
Mpumalanga Hokkie. Magda Currie, onderwyser van Hoërskool Ermelo, is gekies as deel van die bo 18-Mpumalanga Hokkie span. Hierdie span...
EHS Dogtershokkie. Op Saterdag 10 Junie het Hoërskool Ermelo se dogtershokkie te staan gekom teen Hoërskool Ben Viljoen in vriendskaplike...
Malelane Dames Ope-gholftoernooi. Bea Breedt, Graad11 leerder en gholfspeler van Hoërskool Ermelo, het Sondag, 11 Junie, uitgeblink in die Malelane...
Mpumalanga Seunshokkie. Die eerste rondte van die Mpumalanga-seunshokkie uitspele het op Saterdag 10 Junie plaasgevind. Die top vier spanne in...
Mpumalanga Rugby Finaal. Drie van hoërskool Ermelo se rugbyspanne het Saterdag, 10 Junie, in die Mpumalanga Rugby finaal uitspele vir...
Laerskool Rugby Mpumalanga. Middelburg het die afgelope naweek gasheer gespeel vir die finale rondte uitspeel wedstryde vir Laerskole Rugby Mpumalanga....
Mpumalanga Dresseer Kampioenskap. Hoërskool Ermelo leerder, Zelmari van der Walt, het aan die Mpumalanga Dresseer kampioenskap van Dresseer Suid-Afrika in...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.