)
SA Atletiek Kampioenskappe – Rileigh Rooiland SA O.11 kampioen

SA Atletiek Kampioenskappe. Baie geluk aan Rileigh Rooiland van Primêre Skool Jordania in Bethlehem. Hy het met die titel as Suid-Afrikaanse Atletiek-kampioen vir seuns o/11 in die 80m weggestap! Sy…

Rugby – Jordania/Witteberg Rugbytoernooi 2022 ‘n groot sukses

Rugby – Primêre Skool Jordania in Bethlehem was die gasheer vir die Jordania/ Witteberg rugbytoernooi van 2022. Hierdie rugby toernooi vir laerskole is vanaf 17-19 Maart vir die sesde keer…

Grey College o/14-rugbytoernooi – BVHS wys hul staal

Grey College o/14-Rugbytoernooi. Voortrekker se o/14A rugbyspan het vanjaar in Bloemfontein aan Grey College se o/14-Rugbytoernooi deelgeneem. Die uitslae was as volg: Voortrekker verloor 0 – 40 teen Grey A…

Hokkie – Hoërskool Wilgerivier 1ste hokkiespan

Hokkie. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 1ste dogters hokkie span het na Volksrust getoer vanaf 20 tot 23 Maart. Hulle het teen baie sterk kompetisie gespeel soos Welkom-Gimnasium, Hoërskool Vryheid en…

Well-Done function TBM – BVHS teachers received awards

Well-Done function TBM. Bethlehem Voortrekker High School teachers received awards at the Well-Done function TBM, class of 2021. Akademie is ‘n topprioriteit by Voortrekker! The following educators received special awards…

SA Tennis Skolespan – Donna le Roux en Liné Greyling van OMS in span

SA Tennis Skolespan. Twee van Hoër Meisieskool Oranje se bobaastennisspelers, Donna le Roux en Liné Greyling, is ingesluit in die SA Tennis Skolespan. Die Suid-Afrikaanse skolespan bestaan uit o.15-, o.17-…

SASAPD Kampioenskappe- Dubbele goud vir Kristiaan Klopper van BHVS

SASAPD Kampioenskappe . Dubbele goud om Kristiaan se nek gehang! Kristiaan Klopper van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is die nuwe O/20 Suid Afrikaanse kampioen en rekordhouer in diskus en gewigstoot by…

Swem – Christiaan du Preez en Heid McLaren Welkom Gimnasium

Swem. Christiaan du Preez en Heid McLaren van Welkom Gimnasium het deelgeneem aan die vlak 3 swem kampioenskap in Sasolburg en baie goed presteer. Christiaan du Preez: Seuns 15-16 Brons…

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe – Oranje Meisies presteer

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe. Atlete van die Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het die naweek puik gevaar op die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe in Germiston. Oranje het een goue-, drie silwer- en sewe bronsmedaljes verower.…

Hockey – Eunice High School 1st team excels at Greg Beling

Hockey. Eunice High School for Girls, Bloemfontein, is very proud of their 1st hockey team. They did very well at the Greg Beling Hockey Hockey festival. Results: Eunice 6 –…

SA Skole Atletiek Kampioenskappe – Fichie atlete ryg medaljes in

SA Skole Atletiek Kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark, van Bloemfontein, se atlete het nie minder nie as nege medaljes op die SA Skole Atletiek kampioenskappe verower. Die volgende atlete van Fichies het…

Redenaars – Hoërskool Salomon Senekal Redenaarsdebat

Redenaars. Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon wens die redenaars van hul jaarlikse interne Villie-redenaarsdebat hartlik geluk. Die volgende dertien redenaars is as wenners aangewys: Johan Jordaan (1ste VOO-fase) Amori Potgieter…

SA Nasionale Kampioenskappe – Vyf seuns van Grey Kollege neem deel

SA Nasionale Kampioenskappe. Vyf swemmers van Grey Kollege in Bloemfontein word verteenwoordig by die SA Nasionale Kampioenskappe wat vanaf 6 to 10 April in Gqeberha (PE) plaasvind. Die seuns is…

SA School Swimming Champs – Five boys from Grey College participating

SA School Swimming Champs. Five boys from Grey College in Bloemfontein, Chad Leukes, Stephan de Beer, MJ vd Heever, Christoff Crous and Connor Reinders were chosen for the Free State…

Oekraïne – Grey Kollege Leith-Huis hou gebedsgeleentheid

Oekraïne. Die manne van Leith-Huis, Koshuis by Grey Kollege, het ‘n spesiale gebedsgeleentheid gehou om in te tree vir die Oekraïne en die talle mense wat hul lewens verloor in…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Rileigh Rooiland van Jordania skitter

Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Rileigh Rooiland van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe ‘n skitterende prestasie behaal. Hy die Vrystaat rekord vir die 100m seuns o/11 verbeter! Rileigh…

Vrystaat-atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell atlete presteer

Vrystaat-atletiekbyeenkoms. Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell van Bethlehem se 0/13 meisies. Nelisa-May Doman, Jemma Shepherd, Rhoné Naude, Carla Britz, Natané Dietrichsen,  Kaylie de Bruin en Luné Hilario het die…

Vrystaat Tennis – Ses Grey Kollege leerders gekies vir O.19 span

Vrystaat Tennis. Grey Kollege is baie trots op die tennisspelers wat gekies is vir die Vrystaat O.19 tennisspan wat komende naweek gaan deelneem aan die IPT. Mnr. Marnus van Wyk…

Well Done Function – Elf Hoërskool Witteberg onderwysers vereer

Well Done Function. Die Departement van Onderwys het die afgelope week sy Well Done Function aangebied. Elf onderwysers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is by die Well Done Function vereer…

Karate – Truida Kestell leerder behaal brons in Kumite

Karate – Hanré Dreyer is ‘n leerder van Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem. Hy het die naweek van 4 en 5 Maart aan die KSA deelneem. Karate Suid-Afrika (KSA)…

Atletiek – Truida Kestell neem deel aan Vrystaat atletiek kampioenskappe

Atletiek – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem se atlete het op 12 Maart deelgeneem aan die Vrystaat atletiek kampioenskappe. Hulle het baie goed gevaar en medaljes verower. Baie geluk…

SA Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Jordania stuur elf atlete

SA Atletiekbyeenkoms. Elf atlete van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het gekwalifiseer vir die SA Atletiekbyeenkoms Die byeenkoms vind op 24 Maart in Potchefstroom plaas. Die atlete is: Karmi Verster…

Rugby Aandreeks – Primêre Skool Truida Kestell se O.11 span wenners

Rugby Aandreeks. Primêre Skool Truida Kestell van Bethlehem, is baie trots op hul 0/11 Rugbyspan. Dié spannetjie was die wenners van die Odensia Rugby Aandreeks wat in Welkom aangebied is.  …

Dance World Cup – Elene Rautenbach van Hoërskool Witteberg presteer

Dance World Cup. Elene Rautenbach, ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het onlangs aan die Dance World Cup South Africa deelgeneem. Dit is aangebied in Centurion, Gauteng. Die…

Netbal – BVHS Onderwyseresse slaag skeidsregters-eksamen met lof

Netbal – Twee Onderwyseresse, Juffroue Elmari de Bruyn en Lisa van Wyk van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die Vlak 3 NSA-skeidsregters-eksamen afgelê. Albei het die eksamen met lof geslaag. Netbalskeidsregters…

Skietkompetisie – BVHS leerder behaal eerste plek

Skietkompetisie – Brice Jones van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die naweek van 12 Maart 2022 aan die Streek President & Inter-tak Skietkompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind by Mpungini Leeugat in…

Gerrie Berner-tennistrofee – Gesogte trofee staan weer by OMS

Gerrie Berner-tennistrofee. Ná 7 jaar kry die Gerrie Berner-tennistrofee weer staanplek in Bloemfontein. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste tennisspan het dié Paarlse toernooi Saterdag gewen. Oranje het Hoër Meisieskool Bloemhof…

Swem Level 1 gala – Primêre Skool Naudeville leerders presteer

Swem Level 1 gala. Primêre Skool Naudeville van Welkom se leerders het baie goed presteer tydens die Level 1 gala in Bloemfontein. Die gala het plaasgevind op 5 en 6…

NVS Tweekampspan – Sewe leerders van Primêre Skool Naudeville ingesluit

NVS Tweekampspan. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is ingesluit in die NVS Tweekampspan. Hulle gaan 1 en 2 April in Port Elizabeth aan die SA Nasionale Tweekampkampioenskappe…

Filmit Festival 2022 – An exciting year ahead for high schools

Filmit Festival 2022. Filmit is a film making competition for high schools. After a successful first year (2021), Paul Roos is excited to announce the bigger, better and more creative…

Vrystaatse Provinsiale Swem – Shyenne Laubscher beste senior meisie

Vrystaatse Provinsiale Swem. Shyenne Laubscher van Welkom Gimnasium is aangewys as die beste senior meisie swemmer van die Vrystaatse Provinsiale Swem Vlak-1 in Bloemfontein. Die gala het op 5 en…

Vrystaat Atletiek kampioenskappe – Salomon Senekal atlete presteer

Vrystaat Atletiek kampioenskappe. Salomon Senekal atlete, Eduard Muller, Zonika Osche, Johan Jordaan, Hanco Geel, Klaas van Reeuwyk, Kobus Jordaan, Marizelle Geyser en Derek Groenewald het Salomon Senekal Hoërskool verlede naweek…

Junior Afrika-skermkampioenskap – Berné Beukes van Sentraal presteer

Junior Afrika-skermkampioenskap. Berné Beukes van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het aan die Junior Afrika-skermkampioenskap, in Lagos Nigerië, deelgeneem. Sy het die volgende prestasies behaal: Sabre dames o.17: 6e-plek Epee dames…

Vrystaat Atletiekspan – Grey Kollege stuur tien atlete na SA’s

Vrystaat Atletiekspan. Grey Kollege stuur tien atlete na die nasionale SA-Skole Atletiekkampioenskappe in Germiston. Die volgende atlete van Grey is verkies tot die Vrystaat Atletiekspan wat vanaf 15 tot 18…

Herfskapperjolle – Laerskool Jordania hou kermis

Herfskapperjolle – Laerskool Jordania in Bethlehem se kermis spog met ‘n nuwe naam naamlik Herfskapperjolle. Op 7 Maart het Jorries en onderwysers met baie entoesiasme deelgeneem. Hulle het alles wat…

Skaak – Welkom Gimnasium leerders presteer by Fichardtpark toernooi

Skaak. Welkom Gimnasium wens hul A-skaakspan geluk met hul tweedeplek behaal by die Fichardtpark toernooi! Die spanlede is Jacques Els, Willie van Zyl, Lucille van Zyl, Valentino Dlamini, Ignatius Makhalai,…

SA Atletiek Kampioenskappe – Welkom Gimnasium atlete kwalifiseer

SA Atletiek Kampioenskappe. Dewan van Jaarsveld, Onalenna Oliphant, Arthur-Junior Lund, Marko van Jaarsveld, Tshepo Radebe, Lynn-Marie Louw, Leané van Jaarsveld, Melissa Behr en Jerald Eksteen van Welkom Gimnasium is gekies…

Vrystaat Atletiekbyeenkoms – 33 Atlete van Jordania neem deel

Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Altesaam 33 atlete van Primêre Skool Jordania, Bethlehem, sal eerskomende Saterdag, 12 Maart aan die Vrystaat Atletiekbyeenkoms in Sasolburg deelneem in hul verskeie items. Baie sterkte aan Karmi…

SA Atletiekkampioenskappe – Twaalf Witteberg atlete neem deel

SA Atletiekkampioenskappe. ‘n Totaal van twaalf atlete gaan Hoërskool Witteberg, Bethlehem, vanjaar by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe verteenwoordig vanjaar. Die kampioenskappe vind plaas vanaf 16 tot 19 Maart 2022 in Germiston.…

Hoërskool Witteberg – Nuwe pawiljoen vir 800 besoekers

Hoërskool Witteberg. As deel van Hoërskool Witteberg se 50 jaar mylpaal, het ‘n groot projek in 2021 ontstaan. ‘n Nuwe pawiljoen vir die sportveld is gebou wat ongeveer 800 mense…

Interhoër Atletiek – Hoërskool Witteberg in Top 3

Interhoër Atletiek. Hoërskool Witteberg van Bethlehem spog met 34 medaljes by die 2022 Interhoër Atletiek byeenkoms. ‘n Totaal van 14 Goud-, 9 Silwer- en 11 Bronsmedaljes is deur Witteberg se…

Voortrekkers – Hoërskool Trio leerder presteer

Voortrekkers – Leané Labuschagne is ‘n leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad. Sy is in Graad 11 en ‘n lid van die Voortrekkers. ‘n Groot eer het Leané te beurt…

Karate Vrystaat proewe – Hoërskool Jim Fouché leerders presteer

Karate Vrystaat proewe. All styles Vrystaat Karate proewe het op 5 Februarie plaasgevind. Christine Meyer van JF het die 1ste plek vir Kata en Kumite behaal en sy ontvang weereens…

Lewensredding – Len-Douglas Mac Kay van JF na Afrika Kampioenskappe

Lewensredding/Swem. Len-Douglas Mac Kay van Hoëskool Jim Fouché in Bloemfontein het op 18 en 19 Februarie deelgeneem aan die Afrika Lewensreddingkampioenskappe in Alexandria, Egipte. Op 18 Februarie het Len-Douglas ‘n…

Atlete in Sasol – Atlete van Laerskool Jordania gaan deelneem

Atlete in Sasol – Altesaam drie en dertig atlete van Primêre Skool Jordania in Bethlehem gaan eerskomende Saterdag, 12 Maart 2022 aan die Vrystaat Atletiekbyeenkoms in Sasol deelneem. Die atlete…

NVS Atletiek – Diaan van Brakel van Naudéville beste veldatleet

NVS Atletiek. Primêre Skool Naudéville van Welkom is baie trots op Diaan van Brakel. Hy is aangewys as die beste seuns veldatleet, 0/10 verspring 4.17m,  by die NVS atletiekbyeenkoms in…

Witteberg bemarkingshoof – Hoërskool Witteberg verwelkom Gustav terug

Witteberg bemarkingshoof. Dit is vir Hoërskool Witteberg, Bethlehem, ‘n groot dankbaarheid en trots om mnr Gustav Dreyer terug te verwelkom. Hy is weer Witteberg se bemarkingshoof vanaf Hoërskool Wonderboom in…

Atletiek – Laerskool Truida Kestell atlete beleef tot dusver ‘n uitstekende seisoen

Atletiek – Laerskool Truida Kestell in Bethlehem se atlete beleef ‘n uitstekende atletiek seisoen tot dusver. Tydens die afgelope Oos-Vrystaat kampioenskappe het Truida Kestell die meeste atlete gehad wat deelgeneem…