)
Redenaars interne kompetisie – Truida Kestell na ATKV uitdunrondte

Redenaars interne kompetisie. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het die name bekend gemaak van hul redenaars wat na hul interne kompetisie deurdring na die ATKV se eerste uitdunrondte.  Die redenaars wat…

Redenaars – Truida Kestell kwalifiseer vir provinsiale rondte

Redenaars. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, wens hul sprekers geluk wat vir die provinsiale rondte redenaars gekwalifiseer het. Hierdie leerders is: Müller Bosch, Nacah Bosch, Miah Grobbelaar, Suné Strauss, Zak Viljoen,…

Artificial intelligence (AI) – The power of AI in education

Artificial intelligence (AI). Hands up. Are you impressed when Netflix or Showmax recommends the perfect movie for your Friday night binge? What about when adverts about travel insurance helpfully start…

Voortrekkers – JF Voortrekkers verkies tot Vrystaat se jeugberaad

Voortrekkers – Twee Voortrekkers van die Hoërskool Jim Fouché vat voor. Gerhardus Jansen van Rensburg en Dian Diesel is Voortrekkers van die skool se voorslag kommando. Hulle is verkies tot…

Swem – Tussen sink of swem, swem hierdie Jim Fouché leerders

Swem – Swemmers van Hoërskool Jim Fouché het aan die South African Regionals in Port Elizabeth gaan deelneem. Adrian le Roux behaal die volgende prestasies in swem: ‘n 3de plek …

Voortrekkers – Jana Muller en Juan Mallinson slaag teoretiese eksamen

Voortrekkers. Jana Muller en Juan Mallinson van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het beide die Presidentsverkenner teoretiese eksamen van die Voortrekkers geslaag! Dit is ‘n Nasionale prestasie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/ Foto…

Netbal – Hoërskool Jim Fouché skitter in netbal doele

Netbal – Vyf netbalspanne van die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het geskitter in netbal. Hulle het tydens die Maart-April skoolvakansie gaan deelneem aan die AHMP-toernooi in Pretoria. JF se…

St. Mary Hokkietoernooi – OMS wen toernooi sesde keer

St. Mary Hokkietoernooi. Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan het Sondag, 10 April, die St. Mary-hokkietoernooi vir ’n 6de keer uit die laaste 7 toernooie gewen. Die meeste van…

Atletiek SA’s/ ASA SA’s – Hoërskool Jim Fouché atlete presteer

Atletiek SA’s/ ASA SA’s. Elf atlete van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein,het deelgeneem aan die Hoërskool SA’s in Germiston. Hulle behaaldie volgende prestasies: Twee x 2de plekke Een x 3de plek…

Tennis – Hoërskool Jim Fouché leerder slaan raak

Tennis – Luise Janse van Rensburg is ‘n leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein. Sy was deel van die Vrystaat 0/19 tennis span wat aan die SA Skole Interprovinsiale…

Hokkie – Ané Janse van Vuuren van Oranje speel 150ste wedstryd

Hokkie. Ané Janse van Vuuren, Hoër Meisieskool Oranje se kaptein van die 1ste hokkie span, het Donderdag teen Somerset College die 150ste keer Oranje se hokkie verteenwoordig. Dit was ook…

Atletiek – Truida Kestell leerder gekies vir COSSASA oefengroep

Atletiek – Carla Britz is ‘n leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Sy is verkies tot die COSSASA nasionale atletiek oefengroep vir die 800m en 1500m. Hierdie span gaan…

St Mary’s Hockey Festival – Eunice High School came third

St Mary’s Hockey Festival. Well done to Eunice’s 1st hockey team that came third at this hockey Festival in Johannesburg. We are super proud of the team! St Mary’s Festival…

Hokkie Keurders – Primêre Skool Naudeville onderwysers gekies

Hokkie Keurders. Twee van Primêre Skool Naudeville in Welkom se onderwysers, Juff. Lizelle Bezuidenhout en Clarise van Breda, is gekies as keurders vir die Lejweleputswa hokkie-proewe wat op 9 April plaasgevind…

Radikale Redenaars – Primêre Skool Fichardtpark leerders na finaal

Radikale Redenaars. Sestien leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein het deurgedring na die Finaal. Fichies het verneem dat daar vanjaar ongelukkig nie ‘n streek-uitdun gaan wees nie. Die Radikale…

Eerste Netbalspan – BVHS kondig met trots hul span aan

Eerste Netbalspan. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste netbalspan is tydens ‘n spoggeleentheid aangekondig waartydens die span hul klere ontvang het, borge bedank is en die kaptein aangekondig is. Die leiers…

Radikale Redenaars – BVHS redenaars raakgepraat

Radikale Redenaars. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het weer hierdie jaar uitstekend gevaar in die Radikale Redenaars Kompetisie.  Sewe-en-twintig van die leerders het deurgedring na die streeksfinaal. BVHS is egter…

Powerlifting – Janko Kruger win gold and SA Champion

Powerlifting. Janko Kruger, Grey College, recently won gold in powerlifting. He was placed 1st in the u83kg Men’s Sub Junior division at the 2022 Unequipped Powerlifting Championships in Fochville. Janco…

VRL Naudeville – Primêre Skool Naudeville VRL

VRL Naudeville. Primêre Skool Naudeville in Welkom maak hiermee die tweede kwartaal se Raadvoorsitters bekend. Rikus van Sandwyk en Kelly-Ann Weideman – Graad 7A Bul Rademeyer en Liza Swart –…

Paarl Gimnasium Netbal toernooi – Hoër Meisieskool Oranje onoorwonne

Paarl Gimnasium Netbal toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste netbalspan het na die Paarl Gimnasium Netbal toernooi uit die Paarl teruggekeer met ’n telkaart wat lees: gespeel 9, gewen 9.…

Nasionale Junior tenniskampioenskap – Liné Greyling, OMS, kampioen

Nasionale Junior tenniskampioenskap. Die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het vir die tweede agtereenvolgende jaar ’n nommer een tennisspeler in Suid-Afrika. Liné Greyling, 17-jarige matriekleerder, het Maandag, 4 April, in…

Levels Gala – Allisson Maguire behaal tien Goue medaljes

Levels Gala. Allison Maguire van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het aan die Levels Gala op 22 tot 24 Maart deelgeneem. Uit die 15 items waaraan sy deelgeneem het, het sy…

SA Biathlon Championships – Eunice High School girls results

SA Biathlon Championships. The girls from Eunice High school in Bloemfontein participated at the SA Biathlon Championships held in Gqeberha, on 1 ans 2 April. The results are as follows:…

Glenwood Rugby Festival – Grey Kollege Peaches presteer

Glenwood Rugby Festival. Grey Kollege, Bloemfontein se 2de rugbyspan (Peaches) het deelgeneem aan die Glenwood Rugby Festival gedurende die vakansie in Durban. Die uitslae was as volg: Grey Kollege vs…

Hockey – Grey College teams results of the past holidays

Hockey. Grey College hockey results during the past holidays. The different hockey festivals that took place are the Tony Godding Festival, Nomads Festival, ECHS Festival and the Keith Fairweather Festival.…

ASA Atletiek Kampioenskappe 2022 – Witteberg atlete presteer

ASA Atletiek Kampioenskappe 2022. Gerhard Bossert, Amy Kotze, Leoze Lottering, Charl Greyling en Jane de Villiers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het aan die ASA Atletiek Kampioenskappe 2022 deelgeneem. Hierdie…

ASA Atletiek – Goud en rekord vir Carise van Rooyen, BVHS

ASA Atletiek. Goud en ‘n nuwe rekord vir Carise van Rooyen, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool by ASA Atletiek. Carise van Rooyen het deelgeneem aan die ASA Atletiek Kampioenskappe. Sy…

Easter Hockey Tournament – Hoërskool Witteberg sluit op hoë noot af 

Easter Hockey Tournament.  Hoërskool Witteberg van Bethlehem se 1ste hokkiespan het hul Belgotex Fairmont Easter Hockey Tournament in Kaapstad vanoggend op ‘n hoë noot afgesluit. Die meisies het 07:00 teen…

Oakdale Rugbyweek – Christiaan Barnard haker van die toernooi

Oakdale Rugbyweek. Christiaan Barnard, haker van Hoërskool Sentraal se 1ste rugbyspan, is tydens die Oakdale o.19 Rugbyweek, uit 34 spanne as die beste haker van die toernooi aangewys. Meer skolenuus:…

Regional Swimming Championships – Clarissa Schutte wen goud

Regional Swimming Championships. Clarissa Schutte van Primêre Skool Willem Postma het deelgeneem aan die Regional Swimming Championships Level 2. Hierdie vlak is vir swemmers van tien jaar en ouer. Clarissa…

SA Atletiek Kampioenskappe – Primêre Skool Willem Postma

SA Atletiek Kampioenskappe. Primre Skool Willem Postma se atlete is aan die brand. Die atlete het baie goed presteer by die SA Atletiek Kampioenskappe. Die volgende prestasies is behaal: Roné…

Hennie Joubert Klavierkompetisie – Dané van Graan van BVHS presteer

Hennie Joubert Klavierkompetisie. Dané van Graan, ‘n Matriekleerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het algeheel derde geëindig in die Hennie Joubert Nasionale Klavierkompetisie! Die skool dra ook gelukwense oor aan Dané…

SA Skole Swemkampioenskappe – Nachke van der Walt presteer

SA Skole Swemkampioenskappe. Nachke van der Walt is ‘n leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein. Nachke is ook een van Suid Afrika se geklassifiseerde swemmers. Sy het vanaf 26 tot…

Waterkloof Netbal Toernooi – Hoërskool Sentraal presteer

Waterkloof Netbal Toernooi. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein vaar steeds goed op die netbalbaan by die Waterkloof Netbal Toernooi in Pretoria. Hiermee die uitslae van dag vier: Sentraal 14 vs La…

Frans Malherbe rugbyfees – Luan van den Berg speler van die toernooi

Frans Malherbe rugbyfees. Die loskopstut van Grey Kollege se o/15A-span, Luan van den Berg, is aangewys as die speler van die Frans Malherbe rugbyfees by Hoër Jongenskool in die Paarl.…

Jean de Villiers toernooi – Grey Kollege O.16A rugbyspan skitter

Jean de Villiers toernooi. Grey Kollege, Bloemfontein, se o/16 A rugbyspan het uitstekend gevaar tydens die Jean de Villiers toernooi. Hulle het al drie hul wedstryde gewen. Grey Kollege vs…

Camp Discovery – Primêre Skool Truida Kestell Rugby

Camp Discovery. Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem, se O/9A, 0/11A en B asook die 0/13 A en B rugbyspanne ‘n toer onderneem na Camp Discovery. Die toer het vanaf 17…

Glenwood Rugby Festival – Results for day 1 and day 2

Glenwood Rugby Festival. Glenwood High announce the results for day 1 and day 2 of the Glenwood Rugby Festival. The festival runs until Saturday, 2 April More school news: https://schoolsthatrock.co.za…

Grey Kollege – Nuwe skoolhoof aangewys/ New principal announced

Grey Kollege. “Na maande van spekulasie oor die identiteit van Grey Kollege Sekondêr se elfde skoolhoof sedert 1855, is dit vir die Beheerliggaam ‘n aangename voorreg om vir mnr Braam…

Hoërskool Jim Fouché – Henri Wilken nuwe skoolhoof

Hoërskool Jim Fouché. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het met trots aangekondig dat Henri Wilken, waarnemende skoolhoof, aangestel is as die nuwe skoolhoof. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.jf.co.za/

SA Skole Swemgala – Julie en Armand Landmann presteer

SA Skole Swemgala. Julie en Armand Landmann van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het aan die SA Skole Swemgala deelgeneem. Beide swemmers het goed gevaar en het medaljes verower. Julie Landmann:…

SA Schools National Championship – Eunice High swimmers excel

SA Schools National Championship. Congratulations to Eunice High School Girls, Luchelle Oosthuizen, Monique Oosthuizen, Amelia Vincent, Vera Chen, Kaeli Peace Armour and Thinica Mc Anda who participated at the SA…

Mauritz Hansen Rugbytoernooi – Hoërskool Witteberg spelers in top 23

Mauritz Hansen rugbytoernooi. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, kondig met trots aan dat vyf van hul eerste span rugbyspelers opgeneem is in die top 23 spelers van die Mauritz-Hansen rugbytoernooi. Hierdie uitstaande…

Waterkloof Netbal Toernooi – Hoërskool Sentraal presteer

Netbal Waterklooftoernooi: Hoërskool Sentraal van Bloemfontein beur steeds voort op die netbalbaan by die Waterkloof Netbal Toernooi in Pretoria. Hiermee die uitslae van dag twee en drie. Dag 2: 1.…

SA Athletics Championships – Truida Kestell School results

SA Athletics Championships. Truida Kestell School, Bethlehem, is proud of their athletes’ success during the weekend at the SA Athletics Championships. Die resultate is as volg: CARLA BRITZ – Dogters…

Waterkloof Netball Festival – Eunice 1st Team results Day 1 and 2

Waterkloof Netball Festival. Eunice High School for Girls 1st Team Netball results Day 1 and Day 2 at the Hoërskool Waterkloof Festival… 13 Eunice – Duineveld 18 24 Eunice –…

SA Atletiek Kampioenskappe – Primêre Skool Jordanië presteer

SA Atletiek Kampioenskappe. Tydens die SA Atletiek Kampioenskappe het Primêre Skool Jordanië van Bethlehem baie mooi presteer. Die uitslae van die Jorrie atlete is as volg: Rileigh Rooiland – 1ste…

Hoërskool Waterkloof Netbaltoernooi – Hoërskool Sentraal presteer

Hoërskool Waterkloof Netbaltoernooi. Elf netbalspanne van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het aan die Hoërskool Waterkloof Netbaltoernooi in Pretoria deelgeneem. Sewe van Sentraal se spanne het as oorwinnaars van die baan…