Jean de Villiers toernooi. Grey Kollege, Bloemfontein, se o/16 A rugbyspan het uitstekend gevaar tydens die Jean de Villiers toernooi. Hulle het al drie hul wedstryde gewen.
- Grey Kollege vs Paarl Gimnasium 33-3
- Wen Potch Gimnasium 59-13
- Grey Kollege vs Menlopark 50-5
Geluk aan die afrigters en die manne!
#ViveLaGrey#Grey2Gold#GreyRugby#rugby
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za