Camp Discovery. Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem, se O/9A, 0/11A en B asook die 0/13 A en B rugbyspanne ‘n toer onderneem na Camp Discovery. Die toer het vanaf 17 tot 19 Maart geduur.
Dit was baie goeie voorbereiding vir die liga om teen sterk en groot skole mee te ding. Truida Kestell bedank elke afrigter wat sy tyd opgeoffer het om die seuns te vergesel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf