Frans Malherbe rugbyfees. Die loskopstut van Grey Kollege se o/15A-span, Luan van den Berg, is aangewys as die speler van die Frans Malherbe rugbyfees by Hoër Jongenskool in die Paarl. Hy het ‘n Frans Malherbe Springbokrugbytrui ontvang.
#ViveLaGrey#Grey2Gold#GreyRugby#rugby
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za