ASA Atletiek Kampioenskappe 2022. Gerhard Bossert, Amy Kotze, Leoze Lottering, Charl Greyling en Jane de Villiers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het aan die ASA Atletiek Kampioenskappe 2022 deelgeneem. Hierdie vyf atlete het weereens puik prestasies gelewer met vier goue medaljes.
- Gerhard Bossert: Goud, eerste in 1500 hindernis, S16
- Amy Kotze: Goud, eerste in driesprong, D16
- Leoze Lottering: Goud, eerste in spiesgooi, D16
- Charl Greyling: Goud, eerste in hammergooi, S18
- Jane de Villiers: Brons, derde in 5km stap, D16
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za