Glenwood Rugby Festival. Grey Kollege, Bloemfontein se 2de rugbyspan (Peaches) het deelgeneem aan die Glenwood Rugby Festival gedurende die vakansie in Durban.
Die uitslae was as volg:
- Grey Kollege vs Durban High School 2 de span: verloor 12 -17
- vs Heidelberg Volkskool se 1ste span: wen 24 – 7
- Grey Kollege vs HoĆ«rskool Hans Moore se 1stes: wen 52 – 3
#ViveLaGrey #Grey2Gold #GreyRugby #rugby
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf