SA Atletiek Kampioenskappe. Primre Skool Willem Postma se atlete is aan die brand. Die atlete het baie goed presteer by die SA Atletiek Kampioenskappe.
Die volgende prestasies is behaal:
- Roné Strydom, DO/13 – 8ste 75mH en 5de in aflos
- Lilly Burger: DO/12 – 8ste in 75mH en 3de in aflos
- Marg-Ghite Hugo, DO/10 – 7de in hoogspring en 13de in verspring
- Ettienne Möller, SO/12 – 5de in verspring
- Lindi-Mé Badenhorst, DO/10 – 80m en 100 hardloop in semi-finaal. Aflos: 3de
- Mienka de Kock, DO/13 – Semi-finaal gehaal in 200m
- Ane Pienaar, DO/10 – 15de in gewigstoot
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.willempostma.co.za/
Foto’s verskaf