Regional Swimming Championships. Clarissa Schutte van Primêre Skool Willem Postma het deelgeneem aan die Regional Swimming Championships Level 2. Hierdie vlak is vir swemmers van tien jaar en ouer. Clarissa het ‘n Goue medalje verwerf in 200m Borsslag.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.willempostma.co.za/