Oakdale Rugbyweek. Christiaan Barnard, haker van Hoërskool Sentraal se 1ste rugbyspan, is tydens die Oakdale o.19 Rugbyweek, uit 34 spanne as die beste haker van die toernooi aangewys.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








