Hoërskool Waterkloof Netbaltoernooi. Elf netbalspanne van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het aan die Hoërskool Waterkloof Netbaltoernooi in Pretoria deelgeneem. Sewe van Sentraal se spanne het as oorwinnaars van die baan gestap.
Die uitsle was as volg:
- Sentraal 14 vs Du Preez van Wyk 14: Sentraal wen 41-3
- Sentraal 14 vs Waterkloof 14: Sentraal verloor 21-23
- Sentraal 14 vs Rand Park 14: Sentraal wen 23-7
- Sentraal 15 vs Diamantveld 15: Sentraal wen 23 -19
- Sentraal 15 vs Waterkloof 15: Sentraal verloor 12 – 19
- Sentraal 16 vs Rand Park 16: Sentraal wen 18-7
- Sentraal 16 vs Waterkloof: 16 A Sentraal verloor: 10-23
- Sentaal 17 vs Dinamika 17: Sentraal verloor: 18 – 19
- Sentraal 17 vs Oos-Moot: Sentraal wen: 23 – 19
- Sentaal 19 vs Diamantveld 19: Sentraal wen 33 – 12
- Sentraal 19 vs Dinamika 19: Sentraal wen 24 – 19

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








