SA Atletiek Kampioenskappe. Baie geluk aan Rileigh Rooiland van Primêre Skool Jordania in Bethlehem. Hy het met die titel as Suid-Afrikaanse Atletiek-kampioen vir seuns o/11 in die 80m weggestap! Sy tyd was 10,46s.
Baie geluk ook aan sy ouers asook sy afrigter, Mnr. Casper Knoester.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf