Levels Gala. Allison Maguire van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein het aan die Levels Gala op 22 tot 24 Maart deelgeneem. Uit die 15 items waaraan sy deelgeneem het, het sy het tien goud, twee silver en drie brons medaljes verower. Dit is ‘n skitterende prestasie van Allison!
#fichies #fichietrots #voorkeurskool
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za