Fairweather Hokkietoernooi. Vyf uit vyf vir Hoërskool Nelspruit se o/16A dogtershokkiespan tydens die Fairweather Hokkietoernooi!
Die span het teen die volgende O/16’s gespeel gedurende die Fairweather Hokkietoernooi:
- Hoër Volkskool Heidelberg: 3-0
- Hoëskool Oosterland 11-0
- Epworth School: 2-0
- Thomas Moore College: 3-0
- Hoër Meisieskool Oranje – o/16B: 3-1
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf