Hokkie Keurders. Twee van Primêre Skool Naudeville in Welkom se onderwysers, Juff. Lizelle Bezuidenhout en Clarise van Breda, is gekies as keurders vir die Lejweleputswa hokkie-proewe wat op 9 April plaasgevind het.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf