)

Tweekamp – Hoërskool Outeniqua beste in die land

Tweekamp. Die Kwaggas in George is aangewys as die beste Tweekamp skool in Suid-Afrika. Veertien Kwagga-atlete het op 1 en 2 April aan die SA Kampioenskappe in Qeberha deelgeneem.

Na die byeenkoms word die Kwaggas aangewys as die beste tweekamp skool in die land by die grootste SA byeenkoms wat al ooit aangebied is.

Baie geluk aan al hierdie atlete en hul afrigter Esrie Loock- Bezuidenhout vir al die ure se harde werk en toewyding!

Die atlete is:

O.15:
  • Carli Dippenaar
  • Zani Vermeulen
  • Mieke van der Walt
  • Mia Botha
  • Liam Tuluyn

O.17:

  • Marile Duvenhage
  • Thegan Kuyler
O.19:
  • Yana Lotter
  • Meagan Terblanche
  • Petro-Mari Fourie
  • Stef Schoeman
  • Ruan Coetzee
  • Tiaan Visser
  • Landre Botes

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal