Netbal Waterklooftoernooi: Hoërskool Sentraal van Bloemfontein beur steeds voort op die netbalbaan by die Waterkloof Netbal Toernooi in Pretoria. Hiermee die uitslae van dag twee en drie.
Dag 2:
- 1. Sentraal 14 vs Dinamika 14: verloor 17-19
- 2. Sentraal 14 vs Duineveld: verloor 15-28
- 3. Sentraal 14 vs Oos-Moot 14: verloor 9-19
- 4. Sentraal 15 vs Paarl Meisies: verloor 18-25
- 5. Sentraal 15 vs Upington: wen 20 – 13
- 6. Sentraal 15 vs Dinamika 15: verloor 18-22
- 7. Sentraal 16 vs Waterkloof 16 B: wen 17-9
- 8. Sentraal 16 vs Paarl Meisies 16: verloor 13 -25
- 9. Sentraal 16 vs Duineveld 16: verloor 18-28
- 10. Sentraal 16 vs Oos-Moot 16: verloor 18-26
- 11. Sentraal 17 vs Paarl Meisies 17:verloor 10-25
- 12. Sentraal 17 vs Ligbron: wen 18-14
- 13. Sentraal 17 vs Waterkloof 17: verloor 11-25
- 14. Sentraal 19 vs Waterkloof 19: wen 23-19
- 15. Sentraal 19 vs Paarl Meisies 19: verloor 13-27
- 16. Sentraal 19 vs Alberton 19: wen 32-9
- 17. Sentraal 19 vs La Rochelle 19: verloor 21-29
Dag 3:
- 1. Sentraal 14 vs Upington 14: wen 20-14
- 2. Sentraal 14 vs Paarl Meisies 14: verloor 12-21
- 3. Sentraal 14 vs Stellenbosch 14: wen 25-20
- 4. Sentraal 14 vs Diamantveld 14: wen 30-16
- 5. Sentraal 15 vs Oos Moot 15: wen 22-10
- 6. Sentraal 15 vs Duineveld 15: verloor 21-28
- 7. Sentraal 15 vs Waterkloof B: wen 24-11
- 8. Sentraal 16 vs La Rochelle: 16 gelykop 17-17
- 9. Sentraal 16 vs Ligbron 17: verloor 13-21
- 10. Sentraal 16 vs Upington 16: wen 29-19
- 11. Sentraal 16 vs Dinamika 16: verloor 18-19
- 12. Sentraal 17 vs Randpark 17: wen 35-8
- 13. Sentraal 17 vs Paarl Girls 17: verloor 12-23
- 14. Sentraal 17 vs Waterkloof 17 B: wen 24-6
- 15. Sentraal 17 vs Diamantveld 16: wen 20-18
- 16. Sentraal 19 vs Brandwag 19: wen 34-9
- 17. Sentraal 19 vs Overkruin 19: wen 32-21
- 18. Sentraal 19 vs Eunice 19: wen 16-15
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf