)

Paarl Gimnasium Netbal toernooi – Hoër Meisieskool Oranje onoorwonne

Paarl Gimnasium Netbal toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste netbalspan het na die Paarl Gimnasium Netbal toernooi uit die Paarl teruggekeer met ’n telkaart wat lees: gespeel 9, gewen 9.

Al nege seges op Paarl Gimnasium se toernooi was boonop oortuigend. Die Hoërskool Durbanville (20-27) het die naaste daaraan gekom om Oranje tot oorgawe te dwing. Dit volg op die Menlopark-toernooi aan die begin van die vakansie. Die Oranjeniete het hul laaste 9 wedstryde gewen het.

Uitslae van Oranje Meisies by Paarl Gimnasium:
  • Drostdy 6 – 42 OMS
  • Paarl Gim 15 – 24 OMS
  • Framesby 8 – 27 OMS
  • Pearson 12 – 20 Pearson
  • Transvalia 7 – 31 OMS
  • Outeniqua 9 – 22-OMS
  • Waterkloof 12 – 23-12 OMS
  • DF Malan 6 – 26 OMS
  • Durbanville 20 27 OMS Durbanville
Uitslae by Menlopark:
  • Potch Gim 8 – 27 OMS
  • Helpmekaar 23-15 OMS
  • Menlopark 23-11 OMS
  • Tuks O.19 17 – 24OMS
  • Randburg 18 – 24 OMS
  • Drostdy 21 – 22 OMS
  • Bloemhof 15 – 17 OMS
  • Potch Volkskool 17 – 24
  • Vereeniging 6 – 36 OMS 28-22
  • Monument 22 – 28 OMS 27-10
  • Lichtenburg 10 – 27 OMS

Oranje se o.17A’s was by die Menlopark-toernooi onoorwonne in hul 11 kragmetings met seges oor spanne soos Noordheuwel en Menlopark.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal