Atletiek SA’s/ ASA SA’s. Elf atlete van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein,het deelgeneem aan die Hoërskool SA’s in Germiston.
Hulle behaaldie volgende prestasies:
- Twee x 2de plekke
- Een x 3de plek
- Drie x 4de plekke
- Een x 5de plek
- Een x 6de plek
- Twee x 7de plekke
- Een x 8ste plek
- Twee x 11de plekke
- Een x 16de plek
Nege atlete van Hoërskool Jim Fouché het die afgelope skoolvakansie aan die ASA SA’s in Potchefstroom deelgeneem.
Hulle presteer soos volg:
- Johaney du Toit behaal ‘n 1ste plek en verwerf dus ‘n goue medalje vir hamergooi (dogters o/16).
- Liané Gerber behaal ‘n 2de plek en verwerf ‘n silwer medalje vir hamergooi (dogters o/18).
- Sydney Oosthuizen behaal ‘n 3de plek en verwerf ‘n brons medalje in die 200m (dogters o/20). Sydney Oosthuizen kom ook 7de in die 100m (dogters o/20).
- Danell Oelofse eindig 5de in die 3000m (dogters o/16).
- Anzelle Lombard behaal ‘n 5de plek vir hamergooi (dogters o/18)
- Carissa Erasmus eindig 8ste in die 3000m hindernis (dogters o/20)
- Amoné Verwey behaal ‘n 12de plek in dogters (o/16) verspring.
- Zané Verwey behaal ‘n 12de plek in dogters (o/20) verspring.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf